Meer oor ons.

Die aankoop van alle alle los goedere wat waarde het. So sou jy trek en nie weet wat om met die ou sitkamerstel,yskas,stoof of kinders se fietse te maak nie laatweet ons gerus.

Daar sal ook nou en dan produkte wat te koop is op die blad geadverteer word.

Ons verkoop tussen 6 en 8 items ‘n dag op facebook deur ons facebook veilings.

Kontak vir Pieter by 0829245156